Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 20:8 Die Boodskap (DB)

Aan die oostekant van die Jordaan, regoor Jerigo, is die volgende stede aangewys: Beser in die woestyngedeelte van die gebied van Ruben, Ramot in Gilead in die gebied van Gad, en Golan in Basan in die gebied van Manasse.

Lees volledige hoofstuk Josua 20

Kyk Josua 20:8 in konteks