Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 20:6 Die Boodskap (DB)

So ’n persoon moet in hierdie toevlugstad bly totdat hy in ’n openbare verhoor in die stad onskuldig verklaar is. Die persoon moet daarna in daardie stad bly totdat die hoëpriester van dié tyd dood is. Daarna mag die persoon as vry mens terugkeer huis toe.”

Lees volledige hoofstuk Josua 20

Kyk Josua 20:6 in konteks