Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 19:51 Die Boodskap (DB)

So het die priester Eleasar en Josua die seun van Nun saam met die familiehoofde in Silo in die teenwoordigheid van die Here aan die Israeliete hulle woongebiede toegeken. Die verdeling van die land is toe afgehandel.

Lees volledige hoofstuk Josua 19

Kyk Josua 19:51 in konteks