Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 15:13 Die Boodskap (DB)

Volgens die Here se opdrag aan Josua het hy aan Kaleb die seun van Jefunne ’n gebied binne Juda se grense toegeken, naamlik Kirjat-Arba. Dit is vernoem na Arba, die voorvader van die Enakiete. Hierdie gebied staan ook bekend as Hebron.

Lees volledige hoofstuk Josua 15

Kyk Josua 15:13 in konteks