Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 14:9 Die Boodskap (DB)

Daarom het Moses daardie dag ’n belofte aan my gemaak: ‘Die gebied waardeur jy geloop het, sal vir altyd aan jou en jou nageslag behoort omdat jy die Here jou God met jou hele lewe vertrou het.’

Lees volledige hoofstuk Josua 14

Kyk Josua 14:9 in konteks