Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 12:2 Die Boodskap (DB)

Daar was eerstens koning Sihon van die Amoriete, wat in Gesbon gebly en oor die helfte van Gilead regeer het. Sy gebied het gestrek vanaf Aroër op die rand van die Arnonvallei, deur die middel van die vallei tot by die Jabbokrivier wat die grens gevorm het met die Ammoniete se gebied.

Lees volledige hoofstuk Josua 12

Kyk Josua 12:2 in konteks