Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 12:1 Die Boodskap (DB)

Die Israeliete het in hierdie stadium reeds die hele gebied aan die oostekant van die Jordaan in besit geneem. Dit strek van die Arnonvallei op met die Jordaan tot so ver noord as die berg Hermon. Hulle het daar twee konings verslaan.

Lees volledige hoofstuk Josua 12

Kyk Josua 12:1 in konteks