Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 11:6 Die Boodskap (DB)

Maar die Here het vir Josua gesê: “Moenie vir hulle bang wees nie. Teen dié tyd môre gee Ek hulle oor aan Israel om hulle almal dood te maak. Jy moet hulle perde se hakskeensenings afsny en hulle strydwaens verbrand.”

Lees volledige hoofstuk Josua 11

Kyk Josua 11:6 in konteks