Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 10:40 Die Boodskap (DB)

Josua het die hele gebied verower: die berggebiede met hulle volke en konings, die woestynagtige suidelike gebiede, die vlaktestreke en ook die oostelike hange by die Dooie See. Hy het niemand se lewe gespaar nie, maar hulle voor die voet uitgeroei, soos die Here, die God van Israel beveel het.

Lees volledige hoofstuk Josua 10

Kyk Josua 10:40 in konteks