Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 1:15 Die Boodskap (DB)

Nadat die Here vir julle volksgenote ook ’n rusplek gegee het soos vir julle, en nadat julle hulle gehelp het om die land wat die Here julle God vir hulle gee, in te neem, kan julle weer hierheen terugkom. Dan kan julle hier aan die oostekant van die Jordaan kom bly. Dit is die gebied wat Moses, die Here se dienaar, vroeër aan julle gegee het.”

Lees volledige hoofstuk Josua 1

Kyk Josua 1:15 in konteks