Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 1:13-14 Die Boodskap (DB)

“Julle onthou mos dat die Here se dienaar, Moses, vir julle gesê het: ‘Die Here julle God sal hierdie stuk grond aan die oostekant van die Jordaan vir julle gee as julle nuwe woonplek. Laat julle vroue, kinders en vee dan solank hier bly terwyl julle met julle wapens voor die res van die stamme uittrek om hulle te help om die land in te neem.

Lees volledige hoofstuk Josua 1

Kyk Josua 1:13-14 in konteks