Ou Testament

Nuwe Testament

Jona 4:11 Die Boodskap (DB)

Maar jy wil nie hê Ek moet bekommerd wees oor die groot stad Nineve nie, waarin daar meer as 120 000 mense bly wat nie reg van verkeerd kan onderskei nie en waarin daar so baie diere is. Het Ek nie die reg om My oor hulle te bekommer nie?”

Lees volledige hoofstuk Jona 4

Kyk Jona 4:11 in konteks