Ou Testament

Nuwe Testament

Jona 4:10 Die Boodskap (DB)

“Nou toe nou,” sê die Here vir hom. “Jy dink jy het die reg om kwaad te wees oor ’n plant waarvoor jy nie ’n oomblik moeite gedoen het om dit te laat groei nie, wat oornag op sy eie opgekom en weer net so verdwyn het.

Lees volledige hoofstuk Jona 4

Kyk Jona 4:10 in konteks