Ou Testament

Nuwe Testament

Jona 3:8 Die Boodskap (DB)

Al die mense en elke dier moet klere aanhê vir ’n begrafnis. Elkeen moet baie ernstig tot die Here bid. Almal moet die verkeerde dinge wat hulle doen, laat staan. Die geweld teenoor mekaar moet dadelik stopgesit word.

Lees volledige hoofstuk Jona 3

Kyk Jona 3:8 in konteks