Ou Testament

Nuwe Testament

Jona 3:6 Die Boodskap (DB)

Toe die koning van Nineve van God se besluit hoor, het hy van sy troon afgeklim. Hy het sy koningsklere uitgetrek en ook begrafnisklere aangetrek. Hy het by die ashoop gaan sit. Hy het as oor homself gestrooi om te wys hoe jammer hy was oor al die verkeerde dinge wat hulle gedoen het.

Lees volledige hoofstuk Jona 3

Kyk Jona 3:6 in konteks