Ou Testament

Nuwe Testament

Joël 3:21 Die Boodskap (DB)

Ek sal al my mense se sondes vergewe. Selfs daardie sondes wat Ek nou nog teen hulle hou, sal Ek afskryf en nie weer daaraan dink nie. In daardie tyd sal Ek, die Here, op Sion bly en my krag van daar af bekendmaak.

Lees volledige hoofstuk Joël 3

Kyk Joël 3:21 in konteks