Ou Testament

Nuwe Testament

Joël 3:18 Die Boodskap (DB)

In daardie tyd sal die berge vol wingerde wees en daar sal beeste op al die heuwels loop. Al die stroompies in Juda sal vol water wees. In die Here se woonplek sal daar ’n fontein opborrel. Die water sal van daar af afloop na die droë vallei van Sittim toe wat te min water het.

Lees volledige hoofstuk Joël 3

Kyk Joël 3:18 in konteks