Ou Testament

Nuwe Testament

Joël 3:16 Die Boodskap (DB)

Dan sal die Here se stem soos die gebrul van ’n leeu uit Sion opklink. Sy magtige stem daar uit Jerusalem sal die hemel en aarde van vrees laat bewe. Maar vir sy eie mense sal die Here soos ’n wegkruipplek wees waar hulle veilig is teen gevaar. Die Here sal vir hulle wees soos ’n stad met hoë, breë mure wat hulle beskerm teen al hulle vyande.

Lees volledige hoofstuk Joël 3

Kyk Joël 3:16 in konteks