Ou Testament

Nuwe Testament

Joël 3:14 Die Boodskap (DB)

Hordes mense wag nou daar op die plek waar die Here se vyande bymekaar is. Binnekort sal die groot dag van die Here aanbreek wanneer Hy eens en vir altyd met hulle sal afreken.

Lees volledige hoofstuk Joël 3

Kyk Joël 3:14 in konteks