Ou Testament

Nuwe Testament

Joël 2:26 Die Boodskap (DB)

Julle sal weer genoeg hê om te eet. Dan sal julle die Naam van die Here julle God grootmaak en loof vir die wonderlike dinge wat Hy vir julle gedoen het. My volk sal nooit weer so verneder word nie.

Lees volledige hoofstuk Joël 2

Kyk Joël 2:26 in konteks