Ou Testament

Nuwe Testament

Joël 1:5 Die Boodskap (DB)

Word wakker en huil, julle klomp dronklappe! Al die druiwe waarmee julle nuwe wyn wou maak, is verwoes. Huil oor die wyn wat julle nie meer sal drink nie, julle spul wynsuipers!

Lees volledige hoofstuk Joël 1

Kyk Joël 1:5 in konteks