Ou Testament

Nuwe Testament

Joël 1:4 Die Boodskap (DB)

Die een swerm sprinkane na die ander het in julle oeste ingevaar. Wat die een swerm gelos het, het die volgende een verwoes. Hulle het aangehou om in julle oeste in te vlieg totdat hulle alles opgevreet het.

Lees volledige hoofstuk Joël 1

Kyk Joël 1:4 in konteks