Ou Testament

Nuwe Testament

Job 7:21 Die Boodskap (DB)

Hoekom vergewe U my nie maar die dinge wat ek verkeerd gedoen het nie? Kan U nie maar my skuld wegvat nie? Dit sal nie meer lank wees nie, dan lê ek in my graf. As U my soek, sal ek nie meer daar wees nie.”

Lees volledige hoofstuk Job 7

Kyk Job 7:21 in konteks