Hy sal jou beskerm teen mense se geskinder oor jou. Jy hoef ook nie bang te wees as rampe jou tref nie.