Ou Testament

Nuwe Testament

Job 37:13 Die Boodskap (DB)

Soms stuur die Here die storms en die reën om die mense te straf. Ander kere om te sorg dat daar water op die aarde is of doodgewoon om te wys dat Hy die aarde en sy mense liefhet.”

Lees volledige hoofstuk Job 37

Kyk Job 37:13 in konteks