Hy sal ook nie na jou luister as jy nou sê dat Hy nie mense straf as Hy kwaad is nie. Ook nie as jy sê dat Hy Hom nie daaraan steur as mense verkeerd doen nie.