Ou Testament

Nuwe Testament

Job 27:12 Die Boodskap (DB)

Maar eintlik hoef ek dit nie te doen nie, want julle het almal al gesien hoe God dinge doen. Wat ek nie verstaan nie, is dat julle steeds al hierdie sinnelose dinge kwytraak.

Lees volledige hoofstuk Job 27

Kyk Job 27:12 in konteks