Ou Testament

Nuwe Testament

Job 24:24 Die Boodskap (DB)

Hulle is nou vir ’n rukkie op die kruin van die golf. Belangrike mense! Maar in ’n oogwink kan dit verby wees met hulle. Dan kom hulle hard af aarde toe en gaan net soos ander mense dood. Hulle word soos koring afgesny.

Lees volledige hoofstuk Job 24

Kyk Job 24:24 in konteks