Ou Testament

Nuwe Testament

Job 24:18 Die Boodskap (DB)

“Hierdie slegte mense sal baie vinnig verdwyn. Dit sal wees asof hulle vinnig deur water weggespoel is. Hulle grond is verwens, dit sal nie vir hulle geluk bring nie. Niemand sal naby hulle wingerde wil kom nie.

Lees volledige hoofstuk Job 24

Kyk Job 24:18 in konteks