Wanneer ’n mens doodgaan, is dit moontlik dat hy weer sal begin leef? As dit moontlik was, sou ek in my swaarkry kon vasbyt totdat ek weer ’n vry mens sou wees.