Ou Testament

Nuwe Testament

Job 14:13 Die Boodskap (DB)

Job het vir die Here gesê: “Ek wens U wil my tussen die dooie mense wegsteek en my daar hou totdat U nie meer so kwaad is nie. Besluit vir hoe lank U van my wil vergeet. As hierdie tyd verby is, kan U dan weer van my onthou.

Lees volledige hoofstuk Job 14

Kyk Job 14:13 in konteks