Ou Testament

Nuwe Testament

Job 11:8 Die Boodskap (DB)

Die hemel is baie hoog. God is nog baie hoër as dit. So ook sy kennis. Jy kan nie daarby uitkom nie. En die doderyk is verskriklik diep. Sy kennis en insig is nog dieper as dit ook. Dit is nie iets wat jy sal kan verstaan nie.

Lees volledige hoofstuk Job 11

Kyk Job 11:8 in konteks