Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 9:1 Die Boodskap (DB)

Die volk wat in verdrukking en donkerte moes leef, sien nou ’n helder lig. Waar daar ’n donker wolk oor hulle land gehang het, het die lig nou vir hulle deurgebreek.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 9

Kyk Jesaja 9:1 in konteks