Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 7:9 Die Boodskap (DB)

Want Israel is nie sterker as sy hoofstad, Samaria, nie, en Samaria het niks anders om op staat te maak as koning Peka nie. En julle? As julle nie in geloof vasstaan nie, sal julle ook nie voortbestaan nie.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 7

Kyk Jesaja 7:9 in konteks