Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 7:8 Die Boodskap (DB)

Want Sirië is nie sterker as sy hoofstad, Damaskus, nie, en Damaskus het niks anders om op staat te maak as koning Resin nie. Wat Efraim betref, binne 65 jaar sal hulle so uitmekaargejaag wees dat hulle nie eers meer ’n volk genoem sal word nie.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 7

Kyk Jesaja 7:8 in konteks