Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 66:4 Die Boodskap (DB)

Ek het besluit om dinge met hulle te laat gebeur waarvoor hulle bang is. Ek het hulle mos geroep, maar niemand wou My antwoord nie. Ek het met hulle gepraat, maar hulle wou nie luister nie. Hulle het aangehou om te doen wat vir My verkeerd is. Hulle het hulle toegespits op die dinge wat vir My onaanvaarbaar is.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 66

Kyk Jesaja 66:4 in konteks