Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 66:24 Die Boodskap (DB)

As hulle uit die stad uitgaan, sal hulle die lyke sien van almal wat teen My in opstand gekom het. Die wurms wat aan hulle vreet, sal nie vrek nie. Die vuur waarin hulle brand, sal nooit doodgaan nie. Dit sal vir almal iets afgrysliks wees.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 66

Kyk Jesaja 66:24 in konteks