Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 66:14 Die Boodskap (DB)

Wanneer julle sien wat met julle gebeur, sal julle baie bly word. Julle sal nuwe lewe kry soos groen gras wat uitloop. Dit sal duidelik word dat die Here sorg vir hulle wat vir Hom lewe, maar dat Hy sy vyande straf.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 66

Kyk Jesaja 66:14 in konteks