Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 65:7 Die Boodskap (DB)

Ek gaan hulle terugbetaal vir alles wat hulle gedoen het, sê die Here, vir al hulle en ook hulle ouers se oortredings. Hulle het bo-op die berge wierook gaan offer vir die gode. Hulle het My beledig met hulle afgodsoffers wat hulle bo-op die heuwels gebring het.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 65

Kyk Jesaja 65:7 in konteks