Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 65:12 Die Boodskap (DB)

Ek het besluit dat julle almal doodgemaak sal word. Julle sal almal tereggestel word. Ek het na julle geroep, maar julle het nie gereageer nie. Ek het met julle gepraat, maar julle wou nie luister nie. Julle het aangegaan om alles te doen wat vir My verkeerd is. Julle het verkies om die dinge te doen wat My nie aanstaan nie.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 65

Kyk Jesaja 65:12 in konteks