Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 63:11 Die Boodskap (DB)

Toe het sy volk teruggedink aan die dae lank terug in die tyd van Moses. Hulle het gevra: “Wat het geword van die Here wat sy volk saam met hulle leier deur die see laat trek het? Wat het van Hom geword wat sy Gees in hulle harte laat kom woon het?”

Lees volledige hoofstuk Jesaja 63

Kyk Jesaja 63:11 in konteks