Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 63:10 Die Boodskap (DB)

Hulle het egter in opstand gekom. Hulle het die Gees van God se gevoelens seergemaak. Die Here het daarom vir hulle ’n vyand geword. Hy het teen hulle baklei.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 63

Kyk Jesaja 63:10 in konteks