Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 6:9 Die Boodskap (DB)

Toe sê die Here vir my: “Gaan sê vir hierdie volk: Julle sal my stem hoor, maar nie ’n woord verstaan van wat Ek sê nie. Julle sal sien wat Ek doen, maar nie besef wat dit beteken nie.”

Lees volledige hoofstuk Jesaja 6

Kyk Jesaja 6:9 in konteks