Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 6:10 Die Boodskap (DB)

Verder het Hy vir my gesê: “Maak hierdie volk hardkoppig. Druk hulle oë en ore toe sodat hulle niks kan hoor of sien of verstaan nie, sodat hulle nie na My toe terugkom en vra dat Ek hulle moet gesond maak nie.”

Lees volledige hoofstuk Jesaja 6

Kyk Jesaja 6:10 in konteks