Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 58:10 Die Boodskap (DB)

Gee kos vir hulle wat niks het om te eet nie. Versorg hulle wat behoeftig is. Dan sal dit vir jou word soos lig wat die donker laat verdwyn, soos die son wat in die middel van die dag skyn.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 58

Kyk Jesaja 58:10 in konteks