Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 57:15 Die Boodskap (DB)

So sê die Here wat daar hoog bo bly en wie se Naam die hoë God is, Hy wat vir altyd leef en wat totaal anders is: Ek bly wel hoog daar bo, maar Ek bly ook by mense hier onder wat verneder en nederig is. Ek laat hulle weer uit die grond uit opstaan. Ek gee vir hulle nuwe hoop.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 57

Kyk Jesaja 57:15 in konteks