Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 57:11 Die Boodskap (DB)

Watter gode het julle so bang en beangs gemaak dat julle vir My gelieg het? Waarom het julle skoon van My vergeet? Waarom het julle My uit julle gedagtes laat gaan? Was dit omdat Ek so lank maar net stilgebly het dat julle opgehou het om respek vir My te hê?

Lees volledige hoofstuk Jesaja 57

Kyk Jesaja 57:11 in konteks