Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 55:2 Die Boodskap (DB)

Waarom betaal julle vir iets wat julle nie krag kan gee nie? Waarom span julle julleself in vir iets wat julle nie versadig kan maak nie? Luister baie goed na My sodat julle iets kan inkry wat goed is vir julle. Luister na wat Ek sê sodat julle voedsame kos kan inkry.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 55

Kyk Jesaja 55:2 in konteks