Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 55:1 Die Boodskap (DB)

Laat almal wat dors het, hier na die water toe kom. Ook dié wat nie geld het nie, kan kom. Kom koop en kom eet. Julle hoef selfs nie eens geld te hê nie. Kom kry wyn en melk verniet.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 55

Kyk Jesaja 55:1 in konteks