Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 51:7 Die Boodskap (DB)

Julle wat weet wat reg is, moet na My luister. Julle is mos ’n volk wat die wil van die Here met julle hele hart soek. Julle moenie bang wees vir mense wat julle spot nie. Julle moenie skrik as hulle julle slegsê nie.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 51

Kyk Jesaja 51:7 in konteks